top of page
Search

Rugby, Japs en Jaffels

  • KGDT
  • Sep 5, 2019
  • 1 min read

Al het Japan nie veel reggekry na hul vorige oorwinning teen die Springbokke in die wêreldbeker 2015 nie, het hulle een ding wel reggekry en dit is om groot vrees by die bokke in te boesem.


Hulle broeke bewe eintlik as jy net vir hulle soos ‘n “Jap” lyk.


Die bokke maak reg vir die vriendskaplike wedstryd asof dit die wêreldbeker eindstryd is.


So frommel hulle bokke!!

KGDT

 
 
 

1 تعليق واحد


Mariaan du Toit
Mariaan du Toit
09 سبتمبر 2019

Ek dink nie enige iemand was bekommerd oor daardie game in 2015 totdat ons dit verloor het nie.Dit was 'n bitter pil.Wie sou kon dink dat die Japs daai game sou vat?Ek dink hulle het baie meer as net vrees by die Bokke ingeboesem.Ons moes hulle nooit onderskat het in die 1ste plek nie.Well done boys!

إعجاب
Join my mailing list

Thanks for submitting!

© 2019 by KGDT  Proudly created with Wix.com

    bottom of page